🎵 NASIONALE KUNSTENAARS 2026 RAAI & WEN! 🎵 – Die DIKSTE OPTREDES vir die DIKSTE BALJAAR! 🥳🔥
Dis weer tyd om 10 GRATIS KAARTJIES weg te gee vir ’n dag van jul keuse by die 2026 SPAR Kirkwood Wildsfees! 🎟️✨
HOW TO ENTER:
👉 Follow our Facebook & Instagram pages
👉 Like AND share the post on the Facebook and Instagram pages
👉 Tag 2 of your ARTIST GUESSES 🤪
👉 Comment: #SPARKirkwoodWildsfees2026 #DieDiksteBaljaar
Complete all 4 easy steps and you could be 1 of 5 lucky Festino’s, each scoring 2 tickets to any day of your choice! 🙌🥳
ℹ️ Jy mag meer as een keer inskryf deur TWEE ANDER KUNSTENAARS te raai en tag!
5 Lucky Festino’s will be announced on 25 MARCH 2026
Please note: the artist lists are not in order of appearance on the Main Stage and are subject to change.
This promotion is in no way sponsored, endorsed or administered by, or associated with Facebook or Instagram.
SPAR Eastern Cape #SPAREC #KirkwoodWildsfees #Wildsfees2026
NATIONAL ARTIST GUESS & WIN FRIDAY 26 JUNE 2026
JY’S SY SUIKERSTE BOSSIE
SY SING HAAR HART UIT
SPECIAL COLLABORATION
HY BLY NOG ALTYD ONS BEN TEN
JY IS SY HARTKLOP
JOU KOUE HANDE IS WARM LIEFDE VIR HOM
HULLE KYK NA DIE STERRE SAAM
HE’S TALL, DARK AND AFRIKAANS
SY NAAM IS NIE ADRIANUS NIE

NASIONALE KUNSTENAAR RAAI & WEN SATERDAG 27 JUNIE 2026
SY SARIE WIL Lê
HY SOEK ‘N HART SOOS ‘N HILUX
GOOI JOU SUIKER OP HOM
WYS HAAR BIETJIE JOU BENONI
HY WEET NOGSTEEDS NIE WIE ALICE IS NIE
HY’S DIE BAAS VANNIE PLAAS
HE WANTS TO KNOW IF YOU’VE EVER SEEN THE RAIN
SHE’LL BE YOUR WOMAN
JY’S NET DIE EEN VIR HOM

NATIONAL ARTIST GUESS & WIN SUNDAY 28 JUNE 2026
SY WIL Hê JY MOET BLY
HY HOU VAN …
DAAR’S GEEN ANDER VIR HOM AS JESSICA NIE
HY’S NET ‘N MAN
SY SOEK ‘N KLEIN BIETJIE WYN

Winners:



